Brandwag spog in 2010 weereens met uitstekende matriekuitslae. Die sukses van die klas van 2010 word toegeskryf aan gedissiplineerde onderwysers en leerders. Die wêreldbekersokkertoernooi en die landswye stakings het geen effek op Brandwag se akademiese prestasies gehad nie. Onderwysers en matriekleerders het tydens die laaste week van die wintervakansie skool bygewoon om vir die eindeksamen voor te berei.

  • Slaagsyfer van 99,5% (slegs een leerder slaag nie, maar mag `n hereksamen skryf)
  • Een leerder (Carina Frank) slaag met 7 onderskeidings
  • Altesaam 16 matrieks behaal 3 of meer onderskeidings
  • Meer as 90% van matrieks kwalifiseer vir tersiêre studies
  • Altesaam 19 leerders behaal `n gemiddeld van 75% of hoër
  • Matrieks behaal altesaam 138 vakonderskeidings

All the time a person is a child he is both a child and learning to be a parent. After he becomes a parent he becomes predominantly a parent reliving childhood.

Benjamin Spock



nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uy tin , casino tot nhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,