• Die Verenigde Christelike Studentevereniging (VCSV) is ’n baie belangrike organisasie by Brandwag, aangesien Brandwag ’n sterk Christelike karakter het.
  • Lede vergader Dinsdagoggende tydens VCSV-periode in kringe gelei deur opgeleide kringleiers.
  • Daar is ook byeenkomste wat die hele groep insluit, byvoorbeeld lofsang, gassprekers en gesamentlike kringe.
  • Retha Landman is die VSCV-skakelonderwyser en word bygestaan deur verskeie ander personeellede.
  • Die VCSV het ook ’n goed-toegeruste VCSV-band wat veral met lofsang help.
  • Elke tweede pouse is ’n gebedsgroep in kamer 6 waarby enige iemand kan aansluit.
  • Die VCSV hou elke kwartaal koffiekroeë wat saans aangebied word onder leiding van die VCSV-bestuur en dramagroep.
  • Elke jaar hou Brandwag se VCSV-tak ook ’n takkamp.
  • Kringleiers word aangestel na onderhoude en woon ’n kringleierskamp by vir opleiding.
  • Brandwagters woon ook streek- en avontuurkampe by.
  • Brandwag se VCSV hou elke kwartaal ’n Sondagaand-kerkdiens. Elke keer by ’n ander denominasie en gemeente.

We must use time wisely and forever realise that the time is always ripe to do right.

Nelson Mandela



nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uy tin , casino tot nhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,