Brandwag se ATKV-jeugtak Dinamika het leerlinge onlangs die geleentheid gegee om meer uit te vind oor verskillende beroepe. ’n Wye verskeidenheid beroepslui het die skool kom besoek en leerlinge kon self met hulle gesels en vrae vra. Vir pret het die ATKV ook ’n kompetisie gereël waarin leerlinge kon aantrek volgens ’n beroep wat hulle interesseer. Op die foto is Ruben Fourie, Buhle Mtana en Kaylin Willemse wat ’n mens maklik vir jong beroepslui sou kon aansien.

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uy tin , casino tot nhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,