Brandwag se gewilde Valentynsdans is Vrydag 13 Februarie gehou. Weens groot belangstelling is die dans vanjaar in die binneshuise
sportsentrum gehou. Sowat 460 leerders het die dans bygewoon.