|
Die Mnr. en Mej. Sot kompetisie is 'n baie ou tradisie by Brandwag. Vrydag 12 Februarie het die leerders sivvies aangetrek vir Valentynsdag, heelparty was in rooi en pienk geklee, en tydens pouse is mnr. en mej. Sot gekroon.
Die wenners was uiteindelik soos volg:
| Mej. Sot |
Lynique Julius |
|
Mnr. Sot |
Nayven Abrahams |
| Eerste Prinses |
Rut Meijer |
|
Eerste Prins |
Rickus Strydom |
| Tweede Prinses |
Lisa Horn |
|
Tweede Prins |
Kaden Prins |
|
|
|
|
|
 |
|
 |
|
Die hele skool drom saam om die kompetisie te sien.
|
|
Lynique was nie skaam vir die loopplank, of sal ons sê vierkant, nie.
|
 |
|
 |
|
Die beoordelaars is altyd matrieks, in die geval Corrie, Carli en Kie.
|
|
Lester gee Corrie 'n bietjie raad.
|
 |
|
 |
|
Aanbieder Sieg Human koel met die mikrofoon.
|
|
Tremaine Fortuin, mede-aanbieder.
|
 |
|
 |
|
Die sot-deelnemers het hul sjarme probeer wys.
|
|
Ander deelnemers het spiere probeer wys.
|
 |
|
 |
|
Mnr. & Mej. Sot 2006: Mareli Meyer en Joel Erasmus.
|
|
Die danspassies waarmee Lynique en Nayven almal oorgewen het.
|
 |
|
 |
|
Na Nayven se passies wou die seniors ook wys wat hulle kan doen.
|
|
Nayven op een arm.
|
 |
|
 |
|
Rut Meijer op die "loopplank".
|
|
Met die voete wat afhang, moes Joel maar aan die blomme ruik.
|
 |
|
 |
|
Die wenners, Lynique en Nayven.
|
|
Mareli Meyer se sot, Lisa, het met haar bril die derde plek gewen.
|
|
|
|
|
|
|
|