Lees hier wat elke oudskolier van Brandwag behoort te weet oor hierdie jaar se reünie en reünies in die algemeen.
Die Brandwag Oudskolierebond reël elke jaar 'n reünie vir alle oud-Brandwagters op die laaste naweek in Augustus.
Die program vir die naweek word elke jaar deur die bestuur van die Oudskolierebond verfyn maar die algemene program is as volg:
Dag
|
Tyd
|
Plek
|
Aktiwiteit
|
Detail
|
|
| Vrydag |
8:00 |
Skoolsaal |
Stigtersdag Saalbyeenkoms |
'n Oudskolier is gasspreker by die saalbyeenkoms wat deur huidige leerders en oudskoliere bygewoon word.
Hierdie jaar is die gasspreker ds. Johannes Londt uit Brandwag se heel eerste matriekklas van 1940.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Vrydag |
9:30 |
Personeelkamer |
Tee saam met personeel |
Volg net na die saalbyeenkoms. |
|
|
|
|
|
|
|
| Vrydag |
13:00 |
Brandwag Tennisbane |
Oudskoliere Tennis |
Oudskoliere speel tennis teen huidige skoliere en/of onderwysers. |
|
|
|
|
|
|
|
| Vrydag |
13:00 |
Uitenhage Gholfbaan |
Nege gate gholf |
|
|
| Vrydag |
18:30 |
Lapa, S.J. Bergh Veld |
Braai by Lapa |
Braaipakke en kroeg beskikbaar. |
|
|
|
|
|
|
|
| Saterdag |
9:00 |
Krieketvelde |
Krieket |
Oudskoliere teen skoliere en onnies. |
|
|
|
|
|
|
|
| Saterdag |
9:30 |
Aalwyntjie, S.J. Bergh Veld |
Oudskolierebond Jaarvergadering |
Oop vir alle oudskoliere. |
|
|
|
|
|
|
|
| Saterdag |
11:00-12:15 |
S.J. Bergh Veld |
Hokkie |
Oudskoliere teen skoliere en onnies. |
|
|
|
|
|
|
|
| Saterdag |
12:30 - 13:45 |
Tennisbane langs S.J. Bergh Veld |
Netbal |
Oudskoliere teen skoliere en onnies. |
|
|
|
|
|
|
|
| Saterdag |
14:00-16:00 |
S.J. Bergh Veld |
Rugby |
Oudskoliere teen skoliere en onnies. |
|
|
|
|
|
|
|
| Saterdag |
17:00 |
S.J. Bergh Veld - Biertent |
Rugby op groot skerm:
|
Springbokke teen Wallabies (Drienasies) |
|
|
|
|
|
|
|
| Saterdag |
19:30 |
S.J. Bergh Veld |
Spitbraai en kuier: Reünie vir alle oud-Brandwagters, alle jaargroepe |
Spitbraai en kroeg beskikbaar. Almal kuier tot laat in markiestente, die Aalwyntjie en die Lapa. |
|
|
|
|
|
|
|
| Sondag |
9:30 |
NG Kerk Noord |
Kerkdiens vir Oudskoliere |
Die oudskoliere woon die kerkdiens by die NG Noord gemeente by.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Sondag |
10:00 |
Lapa |
Koffie / Tee ter afsluiting |
Oudskoliere kom vir 'n laaste keer informeel bymekaar na die kerkdiens. |
|
Met die gebruik van die Aalwyntjie (onder die Andries Potgieter Pawiljoen), die Deon Goosen Lapa en markiestente maak die Oudskolierebond vir elke jaargroep wat wil bymekaar kom 'n eie plek om saam te kuier op die Saterdagaand wat die hoofbyeenkoms van die jaarlikse reünie is.
Alle reëlings word deur die bestuur onderneem en jaargroepe het die minimum moeite en onkoste. Klasmaats kan in hul jaargroep saam kuier sonder om van die ander oudskoliere afgesluit te wees.
Jaargroepe wat in 2010 reünie hou:
Stuur asseblief 'n epos aan Karen Pienaar (
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
) as jy graag as kontakpersoon vir jou jaargroep wil optree. Meer as een persoon kan as kontakpersoon optree.
| Matriek |
Reünie |
Kontakpersoon |
Epos |
Telefoonnommer |
|
|
2005
|
5 Jaar
|
|
|
|
|
|
2000
|
10 Jaar
|
Janu Hancke
|
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
|
|
|
|
1995
|
15 Jaar
|
Karen Pienaar
|
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
|
041 922 8188
|
|
|
1990
|
20 Jaar
|
Tertius Slabbert
|
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
|
082 304 7805
|
|
|
1985
|
25 Jaar
|
George Higgs
|
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
|
|
|
|
1980
|
30 Jaar
|
Salome Loots (Terblanche)
|
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
|
|
|
|
1975
|
35 Jaar
|
|
|
|
|
|
1970
|
40 Jaar
|
Alta Botha (Kolesky)
|
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
|
|
|
|
1965
|
45 Jaar
|
|
|
|
|
|
1960
|
50 Jaar
|
Chappie Brink
|
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
|
|
|
|
1955
|
55 Jaar
|
|
|
|
|
|
1950
|
60 Jaar
|
|
|
|
|
|
1945
|
65 Jaar
|
|
|
|
|
|
1940
|
70 Jaar
|
Hannes Londt |
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
|
|
|
Let wel: Die 1985-groep vergader op Woensdag 2 Junie 2010, 19:00 te S.J. Bergh Veld (hoof rugbyveld).
|