|
Die Mnr. En Mej. Brandwag kompetisie het 12 Maart 2009 in die Binnehuise Sportsentrum plaasgevind en was beslis `n lus vir die oog. Die beoordeelaars het weereens kopgekrap om die waardigste draers vir die titel aan te wys.
Die kompetisie het `n saal vol nuuskieriges gelok, wat deel wou wees van die spanning en opwinding wat die aand gewoonlik inhou. Die Abba atmosfeer was uitstekend en die beligting iets besonders. Die aand het sy hoogtepunt bereik met die aankondiging van die wenners:
| Mej. Brandwag Senior: |
Candy Arries |
|
|
Mnr. Brandwag Senior: |
|
Janus Viljoen |
| 1ste Prinses: |
Lizanne Calitz |
|
|
1ste Prins: |
|
Wilhelm du Toit |
| 2de Prinses: |
Nadia Kapp |
|
|
2de Prins: |
|
Stefan van Niekerk |
| |
|
|
|
|
|
|
| Mej. Brandwag Junior: |
Lisa Skein |
|
|
Mnr. Brandwag Junior: |
|
Wynand Bezuidenhout |
| 1ste Prinses: |
Chantel de Koning |
|
|
1ste Prins |
|
Philip van der Merwe |
| 2de Prinses: |
Heike Vermaak |
|
|
2de Prins |
|
Nickey Nel |
Die Mnr. En Mej. Hoërskole Oos-Kaap 2009 Junior en Senior-kompetisie het op 14 Augustus by die Merryvale Skool in Port Elizabeth plaasgevind. Brandwag het weereens gewys waartoe hulle in staat is toe Heike Vermaak in die Mej. Oos-Kaap Junior onder die top vyf wenners was. Ook in die Mnr. Oos-Kaap Junior is Phillip van der Merwe en Nickey Nel onder die top vyf wenners aangewys.
M. DU TOIT EN E. KLEINHANS
|