|
Die Brandwag-skaaktoernooi het op 6 en 7 Februarie 2009 plaasgevind en was weereens `n groot sukses.
Brandwag se eerste span het hierdie jaar weer besonder goed presteer en heelwat wedstryde in die OP-hoërskole liga gewen. By die PE interskole skaaktoernooi het Brandwag se top 4 spelers 1ste geëindig.
Die volgende Brandwagter is vir die OP skaakspan gekies.
Danie Strydom onder 18 A-span
Francois Blom onder 18 A-span
Ronnie Strydom onder 16 A-span
Hulle gaan vanaf 7-10 Desember in Kaapstad aan die Nasionale Skaak toernooi deelneem.
M. DU TOIT
|