Ek is op soek na :
 
NIE-SKOOLSPORT 2009

 

Brandwag lewer jaarliks talle leerlinge wat die skool se naam hoog hou in sportsoorte wat nie deur die skool aangebied word nie.

 

Vanjaar is dit Devan Basson en Leanne du Preez wat die kollig steel met uitstekende prestasies in kickboxing.

 

Beide die leerlinge verteenwoordig Suid Afrika by die internasionale byeenkoms in Orland, Florida in die VSA, vroeë vanjaar en hulle goed in hul taak gekwyt.

 

Baie geluk ook aan die volgende leerlinge wat hul merk gemaak en provinsiale kleure verwerf het in die volgende sportsoorte:

 

Buitemuurse krieket: Adriaan van Dyk OP o/18
Biathle Tineke Rademeyer OP o/17
Gimnastiek Melvyn Jantjies OP o/15
Ritmiese Gimnatiek Ilana Rens OP o/15
Kickboxing Devan Basson Proteas
Leanne du Preez Proteas
Twee kamp Tineke Rademeyer OP o/17
Mariza Meuwesen OP o/17
Saalperd Lize Muller OP Junior
Silhoutte skiet Jeff Ek OP

 

                           

                                                                       

 

F. ANKER