|
Wiskunde is tradisioneel 'n vak waarmee leerders sukkel en die belang van uitnemende en effektiewe Wiskunde-onderrig word by Brandwag baie hoog geag.
Jaarliks lewer Brandwag-matrieks uistekende Wiskunde resultate in die eindeksamen - lees hier onder wat die bestandele in die Brandwag-wenresep is.
| Huidige Doelstelling: |
Om Gr. 8 & 9 uitslae te verbeter, aangesien dit 'n baie belangrike rol speel by slaagvereistes in die junior grade. |
|
|
|
|
|
|
| Gr. 8 & 9 Oueraand: |
Is reeds op 26 Januarie hierdie jaar gehou en is 'n jaarlikse instelling. Die oueraand word spesifiek gehou om ouers in te lig oor die belang van Wiskunde. Sowat 500 ouers en leerders het die aand bygewoon. 'n Plaaslike sielkundige, mnr. André Grundling, het as gasspreker opgetree.
|
|
|
|
|
|
|
| Ekstraklas: |
Elke Vrydagoggend om 7:00 het al die gr. 12 Wiskunde leerders 'n ekstaklas. Leerders en onderwysers stem saam dat die klas 'n integrale deel van hul wenresep is. |
|
|
WISKUNDE GR. 10-12 - bestaan uit 3 vraestelle
| Vraestel 1 |
|
Algebra van ouds + Finansies (nuut) |
|
|
|
| Vraestel 2 |
|
Trigonometrie en Analitiese Meetkunde van ouds + Statistiek en Transformasies |
|
|
|
| Vraestel 3 |
|
Euklidiese Meetkunde van ouds + Waarskynlikheid |
|
|
Vraestel 3 is opsioneel en word buite skoolure onderrig. Uitslae word apart op die rapport aangedui en word nie ingereken by gemiddeldes nie.
|
Al meer leerders raak betrokke by Additional Maths. Dit is gevorderde langafstand onderrig wat die leerders in hul eie tyd onderneem.
| Gr.12 |
|
Nadine Moolman |
| Gr.11 |
|
Danie Strydom, Theo Scherman |
| Gr.10 |
|
Anli van Niekerk |
BRANDWAG WISKUNDE UITSLAE
|
|
|
|
|
|
Gr. 12 Wiskunde uitslae 2009
|
|
Gr. 12 Wiskundige Geletterdheid uitslae 2009 |
|
|
| 80-100% - 9 leerders |
|
80-100% - 18 leerders |
|
|
| 70-79% - 12 leerders |
|
70-79% - 25 leerders |
|
|
| 60-69% - 7 leerders |
|
60-69% - 31 leerders |
|
|
| Brandwag behaal 'n gemiddeld van 60% |
|
Brandwag behaal 'n gemiddeld van 60,3% |
|
|
|