• Fotografieklub is ‘n klub vir alle leerders wat in fotografie belangstel.
  • Leerders het geen vooraf kennis oor fotografie of enige toerusting nodig om die klub by te woon nie.
  • Die klub vergader formeel slegs een keer per kwartaal in juf. Pienaar se klas, maar leerders is te alle tye welkom om hul eie foto’s vir juf. Pienaar te kom wys of om raad te kom vra oor toerusting ensovoorts.
  • Tydens byeenkomste kan leerders leer oor die praktiese aspekte van komposisie, kameraverstellings en toerusting, maar ook die kans kry om te leer oor bekende fotograwe en hul werk.
  • Klublede kan foto’s lewer vir die skoolkoerant, webwerf en vir die skool se Facebook-blad.
  • Die datums vir klub se byeenkomste verskyn op die skool se kalender.

Genius is initiative of fire.

Holbrook Jackson



nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uy tin , casino tot nhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,