• Interlaer is die eerste groot sportbyeenkoms van die skooljaar en ´n besondere tradisie by Brandwag.
  • Die drie laers, De Wet, Kruger en Retief, sê mekaar op skouspelagtige wyse die stryd aan.
  • Interlaer begin op ´n Donderdagmiddag om alle items ingepas te kry, maar die eintlike byeenkoms is op ´n Vrydag.
  • Die dag begin met die onderskeie laers wat op die B-veld bymekaar kom en dan laer vir laer hul optog na die Andries Potgieter-pawiljoen begin waar hulle stelling inneem om te wag vir die dirigente.
  • Die aankoms van die dirigente is een van die skouspelagtigste gebeure op die skoolkalender.
  • Elke laer se dirigente kies self ´n temas, uitrustings en ´n indrukwekkende manier om hul aankoms aanskoulik te maak.
  • Die kreatiwiteit, inisiatief en geesdrif waarmee leerders hierdie geleentheid aanpak is ongelooflik. Heelwat ouers en oudskoliere daag vroegoggend op om die aankoms van die dirigente te aanskou.
  • Na die groot skouspel begin die atletieknommers waaraan leerders in massas deelneem voordat die laer wat wen teen die einde van die dag aangekondig word.
  • Interlaeratletiek is een van die skoolbyeenkomste wat leerders met mooi herinneringe oor skooldae by Brandwag laat.

Perfection is the child of time

Josheph Hall



nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uy tin , casino tot nhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,