• Brandwag het jaarliks in die winter ´n interskolebyeenkoms teen Framesby.
  • Die twee skole ding teen mekaar mee in rugby, hokkie, netbal, tennis en gholf.
  • Die byeenkoms vind om die beurt tuis en weg plaas en is ´n hoogtepunt op die sportkalender.
  • Voor die interskole teen Framesby hou Brandwag ´n tradisie bekend as die Big Brag.
  • Die Big Brag vind gewoonlik die Vrydag voor die byeenkoms plaas. Die kapteins van die onderskeie sportsoorte kry die geleentheid om hul spanne aan die skool voor te stel en elke span doen sy kreet.
  • Interskolebyeenkomste waaraan spanne van ´n klomp verskillende sportsoorte meeding is deesdae skaars en Brandwag geniet die jaarlikse kragmeting met Framesby.

Tomorrow is often the busiest day of the week.

Spanish Proverb



nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uy tin , casino tot nhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,