• Die Brandwag-langasems is ´n talentvolle en veelsydige groep atlete.
  • Onder entoesiastiese afrigting kry die atlete die geleentheid om uit te blink in watter faset ook al hul spesialiteit is.
  • Brandwag lewer jaarliks verskeie provinsiale verteenwoordigers.
  • Landlopers neem maandeliks aan streekswedlope deel en hou gereeld spanbou-uitstappies.
  • Brandwag se landlopers neem jaarliks by die Knysna Oesterfees aan verskillende items van die Solomon Featherbed-wedlope deel. Hier kompeteer Brandwagters teen internasionale atlete en teen volwassenes. In die afgelope paar jaar het Brandwag se landlopers by hierdie geleentheid die skool se naam hoog gehou en selfs vir professionele atlete weggehardloop.

All the time a person is a child he is both a child and learning to be a parent. After he becomes a parent he becomes predominantly a parent reliving childhood.

Benjamin Spock



nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uy tin , casino tot nhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,