• Netbal is meer as ´n sport by Brandwag – dis ´n leefwyse.
  • Enige jong netbalspeler sal sukkel om ´n skool te kry met beter netbalafrigting as Brandwag.
  • Brandwag is die enigste skool in die Oos-Kaap waar twee SA gegradeerde skeidsregters afrig. Mev. Alida Duvenhage het ´n SA A-gradering en mev. Karen Schonken SA C. Albei het ook provinsiale netbalondervinding.
  • Brandwag bied ook aan spelers die geleentheid om graderings as skeidsregters te voltooi en verskeie spelers gebruik die geleentheid.
  • Verskeie van Brandwag se netbalafrigters het al verskillende spanne afgerig wat aan die SA uitkloptoernooi deelgeneem het.
  • Van Brandwag se netbalafrigters is provinsiale keurders of het posisies in OP en metro-netbal.
  • Oudskolier en Protea-netbalspeler Sameshia Esau verleen gereeld hulp met afrigting.
  • Brandwag-netbal het noue bande met Protea-afrigter Elize Kotze, Protea-speler Erin Botha en oudprotea-spelers Patrys Basson en Lana Krige wat almal al by Brandwag met afrigting gehelp het.
  • Brandwag lewer jaarliks verskeie OP spelers.
  • Netbalspelers neem jaarliks aan verskeie uitnodigingstoernooie deel en onderneem verskeie toere bo en behalwe gereelde ligawedstryde.

Who does not thank for little will not thank for much.

Estonian Proverb



nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uy tin , casino tot nhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,