• Rugby is nie net ´n sport by Brandwag nie maar ´n trotse tradisie.
  • Brandwag se rugbyspelers geniet die ondersteuning van die hele skool wat hul tuis of weg luidkeels aanmoedig.
  • Alhoewel tradisioneel ongeveer slegs ´n derde van Brandwag se meer as 900 leerders seuns is, is Brandwag ´n gerekende rugbykrag.
  • Die ontwikkeling en ontgunning van talent is belangrike prioriteite.
  • Brandwag se rugbyafrigters is ervare en hoogs gekwalifiseerd.
  • Die eerste span speel jaarliks by verskeie toernooie en rugbyfeeste.
  • Wedstryde word jaarliks gespeel teen skole soos Nico Malan, Framesby, Muir, Despatch, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium en Daniel Pienaar.
  • Brandwag se eerste span word gereeld gereken onder die top 20 skolerugbyspanne in die land.
  • Brandwag lewer jaarliks spelers wat in Cravenweek- en ander OP spanne opgeneem word.
  • Die Springbokke Johan van der Merwe, Polla Fourie en Calla Fourie is almal oudbrandwagters.
  • Brandwag is ook bekend vir provinsiale spelers soos Wayne van Heerden, Wylie Human en Sean Plaatjies.

We must use time wisely and forever realise that the time is always ripe to do right.

Nelson Mandela



nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uy tin , casino tot nhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,