🏉🔥 Die Wolfpack is gereed! 🔥🏉

Die lang wag is verby—ons eerste wedstryd van die seisoen is hier! Die manne het hard gewerk.🐺💪

Kom ondersteun Die Wolfpack en wees deel van die aksie! Ons byt eerste! 🏆⚡

#WolfpackRugby #EersteWedstryd #OnsBytEerste #RugbySeisoen

Scroll to Top