Die jaarlikse oudskoliere reünienaweek word in 2021 op die naweek van Saterdag 31 Julie gehou.
Verdere detail volg kortliks.
Indien u vroegtydig reëlings met u jaargroep wil tref, stuur gerus ’n e-pos sodat ons u kontakbesonderhede hier kan publiseer.
Vir navrae, kontak Karen Viljoen by 041 922 8188.
Genius is initiative of fire.