NIE-SKOOLSPORT

 

  • Talle Brandwagters presteer jaarliks in ´n wye verskeidenheid nie-skoolsport.
  • Brandwag is trots op die prestasies van alle leerders.
  • Leerders wat provinsiale kleure of nasionale kleure verwerf in nie-skoolsport kry erkenning by die jaarlikse prysuitdeling.
  • Brandwagters neem deel en presteer in verskeie sportsoorte waaronder:
  • Fietsry
  • Muurbal
  • Pluimbal
  • Jukskei
  • Binneshuise Krieket
  • Boerperd
  • Uithouritte
  • Saalperd
  • Gimnastiek
  • Hengel
  • Boks
  • Karate
  • Skopboks
  • Tweekamp
  • Kleiduifskiet
  • Veerpyltjies
  • Potspel

  

 

Scroll to Top