Atlete wen groot by disktriksbyeenkoms

119 van Brandwag se atlete het die naweek van 10 – 11 Feb aan die distriksbyeenkoms deelgeneem.

Ons verwerf:

50 goue medaljes

31 silwer medaljes

23 brons medaljes

65 atlete in 119 items dring deur na die Metro-byeenkoms op Saterdag 18 Februarie.

Scroll to Top