Hokkiekliniek
Altesaam 14 hokkiespelers van Brandwag het vir hulself ’n plek oopgespeel in ’n toerspan wat later vanjaar in Nederland gaan hokkie speel. Brandwag het onlangs met die hulp van Elsie Coetser van die Elsie Coetser Hokkieskool in Bloemfontein ’n hokkiekliniek vir die skool se o.16A- en o.18A-spanne aangebied. Coetser is bygestaan deur Gys van Schalkwyk […]