Brandwag is trots op Kristen (Babsie) Heyns wat een van die top-presteerders was in Rekeningkunde in die Oos-Kaap, tydens die Proverto Nasionale hoërskole-olimpiade.