Baie dankie, oom Frans

Na 12 jaar van diens het Brandwag aan die einde van April van die skool se faktotum, mnr. Frans Swanepoel, afskeid geneem. Mnr. Swanepoel tree af.
‘n Oudskolier, mnr. George Beling, neem die leisels oor as die nuut-aangestelde terreinbestuurder.

Scroll to Top