Die nuwe beheerliggaam vir 2017 is pas verkies. Die voorsitter is Anton Oosthuysen en ondervoorsitter is Natie Heyns.
Die ander lede is: Elmarie Strydom, Troy Hermans, Zelda Swanepoel, Dewitt Stadler, Diana Bosch, Nico van Rensburg en Gerrit Meyer.
Personeellede wat op die beheerraad dien is: Steven Zietsman, Eerika Roux, Johan Meyer, Hennie von Willigh, Carmen Hermans en Karen Pienaar.