Nadat die hermerk-uitslae van die NSC-eksamen bekendgemaak is, het Brandwag nou ‘n slaagsyfer van 98,4% behaal. Baie geluk ook aan Zaydi Rudman, een van ons toppresteerders, wat nou met ‘n onderskeiding in al 7 haar vakke kan spog.