Ons verwerf:
Silwer: 28
Brons: 28
Twee van ons atlete kan ook as nuwe rekordhouers spog.
Seuns o/16: Liam Vosloo 110m Hekkies 14.66
Dogters o/17: Kara Fourie 3000m 11:15.11
Baie geluk aan al ons atlete en sterkte met ons 67 atlete wat by die metrobyeenkoms gaan deelneem.