Brandwagonderwysers betrokke by NSS-nasien

Verskeie personeellede van Brandwag is vanjaar betrokke by die merk van NSS-vraestelle na afloop van die matriekeindeksamen.
Hulle is mev. N. Edwards (Afr. HT Vr. 2, merker), mnr. J. Erasmus (Afr. HT Vr. 3, senior merker), mev. R. Ferreira (Rekeningkunde, Vr. 1, merker), mev. S. Jansen van Vuuren (IGO Vr. 1, senior merker), mev. L. Olbe (Wiskunde Vr.1, onderhoofmerker), mev. L. Radien (Afr. HT Vr. 3, merker), mev. J. Snyman (Fisiese Wetenskap Vr. 1, senior merker), mev. K. Viljoen (Afr. HT Vr. 3, senior merker), mnr. G. Vorster (Geografie Vr. 1, merker) en mev. H. Nell (RTT Vr. 2, hoofnasiener).

Scroll to Top