Chanté neem deel aan wêreldkampioenskap / Nuus / By Karen Pienaar Brandwag is trots op Chanté Mulder wat hierdie week in Malta deelneem aan die wêreldkampioenskap in kragoptel.