Chanté presteer steeds in kragoptel

KRAGOPTEL

Chanté Mulder verteenwoordig vandag die Suid-Afrikaanse span in die “Classic” kragoptelafdeling tydens die “Asia/Pacific/ Africa-“kampioenskappe in Potchefstroom. Ons wens haar alle sterkte toe.

Scroll to Top