Eerste leerder oorlede

 

27-07-2015

Brandwag se heel eerste leerder, Skaafje Graphorn, is verlede week oorlede. Alle voornemende leerders het op 25 Januarie 1937, Brandwag se eerste skooldag, voor die skool aangetree en sy was die heel eerste leerder wat amptelik by Brandwag ingeskryf is.

Skaafje Graphorn se vader, mnr. Graphorn, het in 1930 die bal aan die rol gesit vir die stigting van ’n Afrikaansmedium akademiese hoërskool op Uitenhage. In 1937 is 163 leerders by Brandwag ingeskryf. Dié leerders was van die Uitenhage-omgewing en Despatch afkomstig.

Skaafje Graphorn

Scroll to Top