Tradisie

  • Brandwag is besonder trots op sy tradisies.
  • Tradisie is wat ons hede en toekoms aan ons verlede bind en waarmee Brandwagters die band van grys en groen smee.
  • Verskeie positiewe tradisies leef al dekades by die skool voort.
  • Brandwag is trots op wat die skool tot dusver bereik het, maar vergeet nie die bydraes van diegene voor ons wat vandag se sukses moontlik gemaak het nie.
  • Brandwagters geniet dit om deel te wees van ´n lang lys tradisies. Onder meer:
    • Interlaer
    • Swemgala
    • Saalbyeenkomste
    • Die sing van die Onse Vader, die skoollied en My Pa is die Koning
    • Mnr. & Mej. Sot
    • Valentynsdans
    • Raad van Leerdersbal
    • Mnr. & Mej. Brandwag
    • Koshuisbyname
    • Interskole
    • Big Brag
    • Stoepinneem
    • Matriekontbyt
    • Matrieksaalbyeenkoms
    • Matriekerewag
    • Koshuis teen Dorp Rugby
    • Seuns teen Meisies Netbal
    • Seuns teen Meisies Hokkie
    • Handeafdruk

IMGA3625_a

 

Leave a Reply

Scroll to Top