Kom ontdek jou nuwe skool en sien wat vir jou voorlê!

📢

 Kom ontdek jou nuwe skool en sien wat vir jou voorlê!

Kom ervaar die skoolgees, aktiwiteite en geleenthede wat op jou wag! Ontmoet ons onderwysers, leerders en sportspanne en kry ’n voorsmakie van hoërskoollewe.

Moenie dit misloop nie! Meer inligting volg binnekort.

Scroll to Top