Kragoptel

Anika Maree en Chanté Mulder verteenwoordig vandag die Suid-Afrikaanse span in die “Equipped” kragoptelafdeling tydens die “Asia/Pacific/ African-“kampioenskappe in Potchefstroom. Ons wens hul alle sterkte toe.

Scroll to Top