Kragoptellers wen 8 goues

Twee van Brandwag se 2013-matrieks, Alushka September en Heinrich van Tonder, het in Desember vier goue medaljes elk by die Statebond en Oceania Kragoptelkampioenskap in Nieu Zeeland gewen.

Albei het drie kategorieë gewen en was die algehele wenners in hul gewigsgroep in die Sub Junior Equipped afdeling.

Albei is afgerig deur Ilze-Mari Maritz, ’n onderwyser by Brandwag.

September & Van Tonder1

Scroll to Top