Laai Brandwag se toep / Nuus / By Steven Zietsman Brandwag het ’n nuwe toep om ouers en leerders op hoogte van skoolsake te hou. Laai die toep (app) gratis af vanaf jou slimfoon se toepwinkel. Soek vir “Brandwag” of “Die Brandwag” en kyk uit vir die skoolwapen.