Lourens haal 50 wedstryde vir 1ste krieketspan / Nuus / By Karen Pienaar Baie geluk aan Lourens Preller wat Saterdag sy 50ste wedstryd vir die 1ste krieketspan gespeel het.