Redenaars Mirandé en Kemica redeneer voort

ATKV Redenaarskompetisie

Twee Brandwagters, Mirandé Filmalter en Kemica Harth dring deur na die nasionale, finale ronde wat op 12 en 13 Augustus by ATKV-Klein Kariba, Bela-Bela, aangebied word.

Beide het in die afdeling vir Afrikaans HT Onvoorbereide Toesprake deelgeneem. Kemica eindig eerste in haar afdeling en Mirandé behaal ‘n tweede plek in haar afdeling.

Ons is baie trots op hulle!

Scroll to Top