Robyn en Yolandé in SA netbalgroep / Nuus / By hannes Twee van Brandwag se OP-netbalspelers, wat ook vir die eerste netbalspan speel, is na afloop van ‘n nasionale byeenkoms op Margate in Julie vir die SA-Skole o.18-groep gekies. Robyn Titus speel senter vir Brandwag en Yolandé Willemse is hulpdoel.