Kragmetings

  • Brandwag heg groot waarde aan tradisionele jaarlikse Saterdagkragmetings teen ander skole waartydens soveel as moontlik spanne en sportsoorte saam teen opponente van dieselfde skool meeding.
  • Behalwe vir interskole teen Framesby, toere en enkelwedstryde het Brandwag ´n paar ander tradisionele opponente waarteen Brandwag jaarliks meeding.

Brandwag het tans die volgende gereelde skool-teen-skool kragmetings waaraan verskeie spanne deelneem:

  • Marlow – rugby
  • Muir – rugby
  • Solomon Mahlungu – rugby
  • Despatch – rugby en netbal
  • Nico Malan – rugby, netbal en hokkie
  • Otto du Plessis – rugby en netbal
  • Pearson – hokkie en netbal
  • Grens – netbal
  • Daniel Pienaar – rugby en krieket
  • DF Malherbe – hokkie
  • Langenhoven Gimnasium – netbal en rugby
  • Oudtshoorn – rugby, netbal en hokkie

Leave a Reply

Scroll to Top