Oueraande

  • Brandwag hou twee oueraande per jaar waartydens ouers die vordering van hul kinders direk met vakonderwysers kan bespreek.
  • Oueraande word altyd van 18:00 tot 20:00 op die Dinsdag van die week nadat die skole vir die tweede en derde kwartaal geopen het, gehou.

Leave a Reply

Scroll to Top