Reünie 2026
Uit die hoof se kantoor
Klik hier
Brandwag se skoolhoof is mev. I. M. Mostert
Aansoekvorms
Klik hier
Alle aansoeke moet volledig ingevul wees. Ander vereiste dokumente is die leerling se graad 7 (eerste kwartaal) rapport, die finale graad 6-rapport, geboortesertifikaat, albei ouers se ID’s en bewys van adres.
Klik hier vir die 2026-Aansoekvorm
Fooie 2026
Despatch Busvervoer
Despatch: R500 x 11 paaiemente (Januarie tot November). Hierdie vervoer sluit in die oplaai en aflaai van leerlinge op Despatch voor en na skool en middae om ongeveer 17:30 vir die leerlinge wat sportoefeninge bywoon.
Koshuise
Brandwag beskik oor twee koshuise wat huisvesting aan seuns en meisies bied. Die skool het twee koshuise, Huis Lelie vir meisies en Hanekam vir seuns. Skriftelike kennisgewing van EEN KWARTAAL VOORUIT is nodig om ‘n koshuisinwoner permanent uit die koshuis te neem.
Beheerraad
Gedragskode
Die Suld-Afrikaanse Skolewet, Wet no. 84 van 1996, bemagtig die Beheerliggaam van `n skool om dissipline te handhaaf en maak voorsiening vir die daarstelling, deur die beheerliggaam, van ‘n Gedragskode wat skoolgedrag voorskryf.


