Rekords spat by Interlaer

Ons uiters suksesvolle en opwindende Interlaer Atletiekdag het nie net vir ongelooflike sportmangees gesorg nie, maar ook vir ’n paar geskiedkundige oomblikke! Agt rekords is

Lees verder »

Liam weer op dreef

Liam Vosloo van Brandwag het onlangs as ’n individuele inskrywing aan die Hoërskool Outeniqua se Kwagga Top-10-atletiekbyeenkoms in George deelgeneem. Ongeveer 1100 atlete het deelgeneem.

Lees verder »
Scroll to Top