Brandwag is baie trots op Androcles Adams wat ’n tweede plek behaal het in die South African Literacy Project se Public Speaking-kompetisie. Androcles het 94,5% vir sy toespraak in die nasionale finale ronde van die First Additional Language-afdeling in die kompetisie gekry.
