Uitslae van Interlaer 2026
Uitslae van Interlaer 2026 Read More »
Brandwag se matriekklas van 2025 het die skool se naam hoog gehou met uitnemende prestasies.
Klas van 2025 skitter in eindeksamen Read More »
Lourens Preller is uitgenooi na die Provinsiale Prysuitdeling wat by die ICC in Oos-Londen gehou is. Hy is aangewys as die 2de beste leerder in Cluster B (wat die Nelson Mandela Metro en ander distrikte insluit) met ‘n uitstekende gemiddelde van 94,6%. In die foto’s is sy trotse ouers, ds. en dr. Preller asook die
Lourens is 3de agtereenvolgende provinsiale pryswenner Read More »
Die lang wag is verby—ons eerste wedstryd van die seisoen is hier! Die manne het hard gewerk.🐺💪 Kom ondersteun Die Wolfpack en wees deel van die aksie! Ons byt eerste! 🏆⚡ #WolfpackRugby #EersteWedstryd #OnsBytEerste #RugbySeisoen https://youtu.be/l7fo3A3I2mM?si=DiTAQlJXp9tcRKno
🏉🔥 Die Wolfpack is gereed! 🔥🏉 Read More »
Ons atlete het hul merk gelaat by die Distrik Atletiekbyeenkoms met 45 eerste plekke, 38 tweede plekke, en 14 derde plekke! Hierdie prestasies is ’n bewys van harde werk, deursettingsvermoë en trots in Die Band van Grys en Groen. Nou gaan 62 atlete voort na die Metro Atletiekbyeenkoms waar hulle in 110 items sal deelneem.
Brandwag skitter op die atletiekbaan! Read More »
Laat jou kind se passie vir veldhokkie ontwaak. By ons kliniek bied ons aan: Gevorderde slag-, spoel- en taktiektegnieke. Kreatiewe veldoefeninge en speletjies. Moet nie hierdie kans misloop nie – skryf vandag in en raak deel van ’n dinamiese en leersame veldhokkiegemeenskap! Kom speel, leer en groei saam met ons – jou veldhokkie-avontuur begin hier!
Laat jou passie vir veldhokkie ontwaak Read More »
Laerskool Krieketkliniek – Kom Slaan, Boul en Vang soos ‘n Kampioen! Datum: Elke Vrydag (vanaf 21 Maart) Plek: Hoërskool Brandwag Vir wie: Alle laerskoolkinders 0/9 tot 0/13 (seuns & dogters) Wil jou kind sy/haar krieketvaardighede slyp? Ons krieketkliniek bied topgehalte afrigting. Kolf- en boultegnieke Veldwerk en fiksheid Spanwerk en strategie Lekker speletjies en kompetisies Moet
Laerskool Krieketkliniek: Kom Slaan, Boul & Vang soos ‘n Kampioen! Read More »
Kom ontdek jou nuwe skool en sien wat vir jou voorlê! Kom ervaar die skoolgees, aktiwiteite en geleenthede wat op jou wag! Ontmoet ons onderwysers, leerders en sportspanne en kry ’n voorsmakie van hoërskoollewe. Moenie dit misloop nie! Meer inligting volg binnekort.
Kom ontdek jou nuwe skool en sien wat vir jou voorlê! Read More »
’n Groot aantal leerlinge van Brandwag het onlangs deelgeneem aan World Reading Aloud Day.Die inisiatief is deur die Engelsdepartement by Brandwag aangegryp en leerlinge het elk ’n paar paragrawe hardop gelees. Die voorlesings is opgeneem en aan die plaaslike Departement van Onderwys se vakadviseur vir Engels gestuur. Honderde Brandwagters het voorlesings gedoen en ’n hele
Brandwag deel van World Reading Aloud Day Read More »
Die Brandwag Hoërskool wens mnr. Leonardgeluk met die unieke prestasie nadat hy as ‘nWêreldrugby-opvoeder gekwalisfiseer het. Hiermee is hy verantwoordelik vir dieopleiding van ons huidige en toekomstigeafrigters wat ‘n kwalifikasie inrugbykondisionering wil behaal. Meneer Leonard is ook aangestel as die O.Po.18 Cravenweek kondisioneringsafrigter. Dietoernooi vind vanjaar in MiddelburgMpumalanga plaas. Die Brandwag-gemeenskapwens hom alle voorspoed toe.
Brandwag personeellid vorder in rugbyafrigting Read More »