Lourens Preller is uitgenooi na die Provinsiale Prysuitdeling wat by die ICC in Oos-Londen gehou is.
Hy is aangewys as die 2de beste leerder in Cluster B (wat die Nelson Mandela Metro en ander distrikte insluit) met ‘n uitstekende gemiddelde van 94,6%.
In die foto’s is sy trotse ouers, ds. en dr. Preller asook die trotse skoolhoof, mev. Mostert.