Een van Brandwag se veelsydige sportsterre, Chanté Mulder, is gekies om die Oos-Kaap se o.19-span in die Synergy Cup te verteenwoordig. Nie net het Chanté die span, met 10 lede, gehaal nie, sy is ook die nommer 1-speler in dié span.