Twee spelers vir OP rolbal gekies

Liam Nel (gr. 8 ) en Wicus Botha (gr. 12) is die afgelope naweek onderskeidelik vir die O.P. o.15- en o.18-spanne vir rolbal gekies.

Scroll to Top