
Nuwe leerkragte bring baie ervaring
Brandwag is bevoorreg om twee baie ervare onderwysers te hê wat vandag by die band van grys en groen aangesluit het. Mev. Leatitia Olbe is

Netbalhoof en -kaptein presteer
Charmaine Swift, Hoof van Hoërskool Brandwag-netbal en Chloë Snyman, 1ste netbalspan-kaptein vir 2023, is beide gekies om NM Baai- Netbal by die Spar Nasionale Netbal-kampioenskappe

Netbal Fast 5 – uitslae
Uitslae van die afgelope naweek se provinsiale “Fast 5” netbaltoernooi. Die o/15’s eindig algeheel 4de en die o/17’s eindig algeheel derde.

Juane behou haar titel
Juane van Zyl, het vandag as verdedigende kampioen aan die Tsitsikama Merrel 40km bergfietswedren deelgeneem. Sy het haar titel as kampioen behou deur weer die

Brandwagters kan spel
Die afgelope Saterdag het Brandwag deelgeneem aan Sanlam se WOW-spelkompetisie. Die volgende leerders is deur na die provinsiale rondte van die Wow-spelkompetisie. Hulle gaan op

Brandwag se kragoptellers vaar puik!
*Equipped Kragoptel Wêreldkampioenskappe 2023 Uitslae* *Anika Maree, sub-junior, o/76kg* Sy behaal ‘n algehele 3de plek plus 3de plek in die squat, bench press en deadlift

Brandwag wen die toekenning vir die tweede beste skool in die Oos-Kaap. Die klas van 2023 hou Brandwag se naam hoog!
Enkele hoogtepunte omtrent Brandwag se matriekuitslae: – 97,8% slaag (die beste Afrikaansmediumskool in die metro) – 141 (76,6%) behaal toelating tot graadstudies – Vian Schoombie

Juffrou Currie tree af
Brandwag het vandag afskeid geneem van juffrou Currie. Ons salueer jou. Geniet die welverdiende aftrede.

Michael Annies skenk Bok-trui
Michael Annies het vandag die skool besoek en een van sy junior-springbokspeeltruie aan die skool oorhandig. Die beskeie jong man het in 2017 by Brandwag
Brandwag word 87!
87 jaar jonk! Geluk Brandwag! Dit wat in 1937 begin is om te voorsien in die behoefte vir Afrikaanse akademiese onderrig, het sedertdien diep spore in

Atlete presteer voort!
17 Brandwag-atlete is gekies om 2-4 Maart die Metro te verteenwoordig by die Oos-Kaap-kampioenskap. Janco Landman het die 2de hoogste ASA punte by die Metro behaal

Tennis op die wenpad
Vaughn Wehmeyer en Chanté Mulder het die Oos-Kaap o.19A span verteenwoordig by die Synergy Cup in Makhanda. Chanté wen 8 uit 10 wedstryde en Vaughn 7 uit 10 wedstryde.

Brandwag vaar uitstekend by Metro-atletiekbyeenkoms!
Brandwag se uitslae by die Metro-atletiekbyeenkoms.

Krieket vs Despatch
Brandwag kolf eerste en teken 118 lopies aan in 25 boulbeurte. Despatch kolf tweede en word uitgeboul vir net 51 lopies.

Atlete wen groot by disktriksbyeenkoms
119 van Brandwag se atlete het die naweek van 10 – 11 Feb aan die distriksbyeenkoms deelgeneem. Ons verwerf: 50 goue medaljes 31 silwer medaljes 23

Welgedaan, Chanté!
Brandwag is trots op Chanté Mulder wat opgeneem is in drie Oos-Kaap spanne: ASA-atletiek, kragoptel en tennis! ‘n Uitstekende prestasie.

Juané van Zyl is puik op haar fiets
Juané van Zyl het puik gevaar in die Herald se MTB resies te Addo. Sy was eerste by die meisies o.17-afdeling en was algeheel sesde in die vroue-afdeling.

Opgraderings aan klasse
Brandwag het verskeie opgraderings aan onderwyser-hulpmiddels gedoen. Elke klas in Brandwag het volledige hoë spoed internet, witborde en projektors.

Tennisspelers haal OP-span
Brandwag is trots op Vaughn Wehmeyer en Chanté Mulder wat opgeneem is in die o.19 Oos-Kaap-tennisspan.

Verskeie nuwe rekords is tydens Interlaer opgestel
Dewandré Witbooi, verspring seuns o.14 – 5,63 mChristiano Brown, 1 500 m seuns o.15 – 4 min 27,0 sek.Janco Landman, 1 500m hindernis seuns o.15

Junior Raad aangewys
Die volgende leerders is verkies tot die Junior Raad van Leerders: Graad 11: Charissa du Plessis, Kristen Heyns, Telanie Kritzinger, Remy Heymans en Tiaan Meyer Graad

Kragoptel bult spiere by OK Classic
Brandwag se kragoptellers het puik presteer by die Oos-Kaap Classic- kragoptelkompetisie.Pearl Bucwa, Catinka Fourie, Chanté Mulder, Deané Slabbert, Stephené Loubser, Anika Maree, Ferdé Botha en Stian

New York wink vir Remi en Lienke-Mari
Twee Brandwag-leerlinge, Remi Taljard en Lienke-Mari Strydom, is tans fluks besig met voorbereidings om in Junie by die International Modeling and Talent Association (IMTA) se byeenkoms in New

Ethan mag maar spel
S-P-E-L-L-E-R-S van regoor die land het in Desember aan ATKV-DigiSpel deelgeneem en hulle slag gewys op hierdie opwindende digitale platform.Deelnemers het drie spelrondes aangedurf wat flitswoorde, veelkeusevrae

Puik uitslae vir die klas van 2022
Brandwag se matriekklas van 2022 het die skool trots gemaak met hulle uitslae. Brandwag het ’n slaagsyfer van 96,6% en tien leerlinge het A-gemiddeldes behaal.

Puik matriekuitslae vir 2022
Brandwag se matriekklas van 2022 het die skool trots gemaak met hulle uitslae. Brandwag het ’n slaagsyfer van 96,6% en tien leerlinge het A-gemiddeldes behaal.




