Juané van Zyl is puik op haar fiets

Juané van Zyl het puik gevaar in die Herald se MTB resies te Addo. Sy was eerste by die meisies o.17-afdeling en was algeheel sesde in die vroue-afdeling.

Scroll to Top