Enkele hoogtepunte omtrent Brandwag se matriekuitslae:
– 97,8% slaag (die beste Afrikaansmediumskool in die metro)
– 141 (76,6%) behaal toelating tot graadstudies
– Vian Schoombie behaal 7 A’s en ’n gemiddeld van 93,7%
– 6 matrieks behaal A-gemiddeldes
– 3 matrieks behaal 5 A’s elk
– 4 matrieks behaal 4 A’s elk
– Altesaam 79 A-vaksimbole is behaal